Erich Honecker

Erich Honecker
Erich Honecker
Erich Honecker in Mei 1976

Sekretaris-generaal van die Sentrale Komitee van die Sosialistiese Eenheidsparty van Duitsland
Ampstermyn
3 Mei 1971 – 18 Oktober 1989
Voorafgegaan deur Walter Ulbricht
Opgevolg deur Egon Krenz

Voorsitter van die Staatsraad van die Duitse Demokratiese Republiek
Ampstermyn
29 Oktober 1976 – 18 Oktober 1989
Voorafgegaan deur Willi Stoph
Opgevolg deur Egon Krenz

Voorsitter van die Nasionale Verdedigingsraad van Oos-Duitsland
Ampstermyn
1971 – 1989
Voorafgegaan deur Walter Ulbricht
Opgevolg deur Egon Krenz

Persoonlike besonderhede
Gebore 25 Augustus 1912
Neunkirchen, Koninkryk Pruise, Duitse Keiserryk (tans Duitsland)
Sterf 29 Mei 1994 (op 81)
Santiago de Chile, Chili
Politieke party KPD (1922–1946)
SED (1946–1989)
KPD (1990–1994)
Eggenoot/-note Charlotte Schanuel (1945–1947)
Edith Baumann (1950–1953)
Margot Feist (1953–1994)
Kind(ers) 2
Religie Geen (Ateïsme)
Handtekening
Toekennings Held van die Sowjetunie Orde van Lenin

Erich Honecker (Neunkirchen, Saarland, 25 Augustus 1912 - Santiago de Chile, 29 Mei 1994) was 'n Duitse kommunistiese politikus. Hy beklee vir baie jare die ampte van Sekretaris-Generaal van die Sentrale Komitee van die Sosialistiese Eenheidsparty van Duitsland (SED) en Voorsitter van die Staatsraad van die Duitse Demokratiese Republiek.

Na die politieke krisis van die jaar 1989 bedank hy as staatshoof en partyleier. Sy opvolger was Egon Krenz.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search